'n Paar idees wat julle dag sprokiesmooi kan maak


Magnifique  |  Festina Lente    |  Funksies met 'n verskil  |  Instrumente beskikbaar  |  Sprokies-troue  |  Kontakbesonderhede


 

Maak julle dag onvergeetlik met 'n Hemelse ensemble-klank.

Kies 'n verskeidenheid van instrumente... gaan na die "Instrumente beskikbaar"-blad.

 

Seremonie:

* Agtergrondmusiek terwyl die gaste aankom

* Die gevolg (blommemeisies, strooimeisies, ens)- begeleidingsmusiek

* Instaplied

* Begeleiding tydens erediens

* Aansteek van die ringe- item

* Kerse/ register- item

* Uitstaplied

 

Gelukwensings, Foto's, of Sjerrietafel:

* Keurspel van agtergrondmusiek deur die musikante

 

Onthaal:

* 'n Verskeidenheid van genres... soos die geselligheid dit toelaat.

 

 

Magnifique  |  Festina Lente    |  Funksies met 'n verskil  |  Instrumente beskikbaar  |  Sprokies-troue  |  Kontakbesonderhede